News
’N VROU (31) is Woensdagaand in Clarke Estate in Elsiesrivier doodgeskiet. Die voorval het omstreeks 19:00 agter Mayville-hof ...
DIE ANC se agt LPP’s in die Wes-Kaapse wetgewer het Donderdag uitgestap in solidariteit met een van hul comrades, Rachel Windvogel. Windvogel het vroeër in die maand in die sop beland nadat sy die ...
DIE drie mensehandel en ontvoerders in die opspraakwekkende Joshlin Smith-verdwyningsaak, word 29 Mei gevonnis. Hulle het vanoggend vlugtig in die Kaapse Hooggeregshof verskyn waar hul vonnisoplegging ...
DIE drie beskuldigdes wat skuldig bevind is aan die ontvoering en mensehandel van Joshlin Smith het Vrydag vlugtig in die Wes ...
TWEE mans is 18 jaar tronk toe gepos vir die moord op ’n 60-jarige boer van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap. ’n Makker van die ...
VICTORIA-WES. - Afpersing en geweld het ook nou sy kop in dié plattelandse gemeenskap uitgesteek. ’n Probleem wat vir talle munisipaliteite regoor die land groot probleme en kopsere veroorsaak.
NOG ’n kleinhandel besigheid het die slagoffer geword van gewapende roof in die Wes-Kaap, wat die groeiende bekommernis oor ...
’N BUSONGELUK het Woensdagoggend (14 Mei) tot die dood van ’n 37-jarige Golden Arrow bus-driver gelei. Die voorval, wat omstreeks 07:30 plaasgevind het, word tans deur die Brackenfell-polisie ...
VYF mense onder wie drie kinders, het vanoggend (Vrydagoggend) gesterf tydens ’n padongeluk in Worcester waarby ’n kar, taxi ...
WORCESTER. — Bewerings dat die kollekteborde vol geld van die Verenigende Gereformeerde gemeente hier voete kry, het ’n ...
DIE amptelike opposisie in die Wes-Kaapse wetgewer het die DA-beheerde regering ten sterkte veroordeel vir sy volgehoue ...
DIE lyk van ’n pasgebore babatjie is Donderdagoggend in Ilitha Park, Khayelitsha, in ’n asblik ontdek. Hierdie hartverskeurende gru-ontdekking is in Mthawelanga-straat gemaak, waar lede van die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results