સમાચાર

DIE drie beskuldigdes wat skuldig bevind is aan die ontvoering en mensehandel van Joshlin Smith het Vrydag vlugtig in die Wes ...
VICTORIA-WES. - Afpersing en geweld het ook nou sy kop in dié plattelandse gemeenskap uitgesteek. ’n Probleem wat vir talle munisipaliteite regoor die land groot probleme en kopsere veroorsaak.
NOG ’n kleinhandel besigheid het die slagoffer geword van gewapende roof in die Wes-Kaap, wat die groeiende bekommernis oor ...
VYF mense onder wie drie kinders, het vanoggend (Vrydagoggend) gesterf tydens ’n padongeluk in Worcester waarby ’n kar, taxi ...
WORCESTER. — Bewerings dat die kollekteborde vol geld van die Verenigende Gereformeerde gemeente hier voete kry, het ’n ...
DIE amptelike opposisie in die Wes-Kaapse wetgewer het die DA-beheerde regering ten sterkte veroordeel vir sy volgehoue ...
DIE lyk van ’n pasgebore babatjie is Donderdagoggend in Ilitha Park, Khayelitsha, in ’n asblik ontdek. Hierdie hartverskeurende gru-ontdekking is in Mthawelanga-straat gemaak, waar lede van die ...
’N VROU (43) van die Noord-Kaap is in hegtenis geneem nadat sy met dwelms betrap is. Sy is Donderdag in besit van ’n groot ...
DAAR is duidelik iets in die water wat Suid-Afrikaanse radiopersoonlikhede betref! Eers was dit Sherlin Barends, toe Zoë ...
DIE Demokratiese Alliansie (DA) het die land se strafregstelsel ten sterkte veroordeel vir die “skokkende lae” bendeverwante ...
DIE Athlone-polisie ondersoek twee afsonderlike bendeverwante moorde nadat twee mans vanoggend doodgeskiet is.
’N MAN (39) van George is vir agt jaar tronk toe gestuur vir bedrog. Riaan Dandrey Belelie (39) is gister (21 Mei) skuldig ...