News

DIE oorsaak van die dood van ’n man wat vroeër in Mitchells Plain vermis geraak het, is nog onbekend. Alanzo Everts (40) se ...
’N VROU (31) is Woensdagaand in Clarke Estate in Elsiesrivier doodgeskiet. Die voorval het omstreeks 19:00 agter Mayville-hof ...
DIE drie beskuldigdes wat skuldig bevind is aan die ontvoering en mensehandel van Joshlin Smith het Vrydag vlugtig in die Wes ...
TWEE mans is 18 jaar tronk toe gepos vir die moord op ’n 60-jarige boer van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap. ’n Makker van die ...
VYF mense onder wie drie kinders, het vanoggend (Vrydagoggend) gesterf tydens ’n padongeluk in Worcester waarby ’n kar, taxi ...
DAAR is duidelik iets in die water wat Suid-Afrikaanse radiopersoonlikhede betref! Eers was dit Sherlin Barends, toe Zoë ...
’N VROU (43) van die Noord-Kaap is in hegtenis geneem nadat sy met dwelms betrap is. Sy is Donderdag in besit van ’n groot ...
DIE Demokratiese Alliansie (DA) het die land se strafregstelsel ten sterkte veroordeel vir die “skokkende lae” bendeverwante ...
NOG ’n kleinhandel besigheid het die slagoffer geword van gewapende roof in die Wes-Kaap, wat die groeiende bekommernis oor ...
WORCESTER. — Bewerings dat die kollekteborde vol geld van die Verenigende Gereformeerde gemeente hier voete kry, het ’n ...
DIE amptelike opposisie in die Wes-Kaapse wetgewer het die DA-beheerde regering ten sterkte veroordeel vir sy volgehoue ...
VICTORIA-WES. - Afpersing en geweld het ook nou sy kop in dié plattelandse gemeenskap uitgesteek. ’n Probleem wat vir talle munisipaliteite regoor die land groot probleme en kopsere veroorsaak.